BabaBurger

Glitter Creator - http://www.glittertextgraphics.com

Pa Koos - Ons is so bly prys die Here.

Charlene - Fantasties baie baie geluk ons is regtig so bly vi julle. Jippieeeeee. Sterkte en pas jul 3tjies nou extra mooi op. Lief jul baie. 

Tannie Anel - Haai poplap, Baie geluk!

Tannie Suzette - Jaar van wonderwerke. Baie geluk.

Tannie Heleen - Baie geluik. Dit is wonderlike nuus. 

Ilana - Baie geluk! Ek is baie bly vir julle! Geluk vir Ryno ook! Sterkte vir d eerste 3 maande! Is jy naar en moeg?

Anria - Cool ! Net 3 weke agter my ! Dis awsome !

Liza - Baie geluk dis wonderlike nuus! So bly vir julle. Dankie vir die laat weet. Mwah

Elzanne - Bja geluk!!! Ek is baja bly vi jo! 

Manda - Baie geluk. Ek dink j gaan n stunning mamma wees.

Susan - Baie geluk ek is so bly vir julle!

Serena - CONGRATS!!

Monique - Geluk jong regtig bly vir jou! Jy moet seker baie opgewonde wees?

Robin - Congrats that is fantastic.

Juani - Baie baie geluk.